Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Gewas Etikette
          Verspreiders
          Skakel Ons
          Tuisblad

CROP GUARD EN SLIMBOERDERY

 

Crop Guard is 'n slim aalwurmdoder wat ideaal geskik is vir Slimboerdery metodes. Crop Guard is die slim opsie omdat:

  •   Dit is 'n kragtige en effektiewe kontak aalwurmdoder
  •   Dit is nie sistemies nie en vereis dus geen onthoudingsperiodes nie
  •   Veelvuldige opvolgbehandelings is moontlik dwarsdeur die groeiperiode
  •   Dit laat geen skadelike residu in die grond of plant nie
  •   Dit is nie skadelik teenoor nie-teiken organismes soos die heuningby, erdwurm, voordelige grondswamme (soos Trichoderma) en ensieme soos Katalase nie.

Die gebruik van Crop Guard in'n silmboerdery stelsel gee jou die vermoë om jou opbrengs te optimaliseer terwyl grond welstand en vrugbaarheid behoue bly. Dit stel jou in staat om jou grond se toestand te verbeter en behou, nou en in die toekoms.

Terug

1 | 2

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Gewasregistrasies | Verspreiders | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard 2005-2006 | Vrywaring