NATUURLIKE VOORKOMS VAN FURFURAAL
Furfuraal word gevorm deur die suur hidrolise van polisaggaride wat pentose bevat. Furfuraal is al opgespoor in 'n wye reeks vrugte, vrugtesappe, wyne, koffie en tee. Voorbeelde van die natuurlike voorkoms van Furfuraal in voedsel is:
Koffie en kakao
255ppm
Alkoholiese dranke
33ppm
Volgraan brood
26ppm
Volgende bladsy
1 | 2 | 3 | 4
Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai
Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Gewasregistrasies | Verspreiders | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart
Kopiereg Crop Guard 2005-2006 | Vrywaring