Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Gewas Etikette
          Verspreiders
          Skakel Ons
          Tuisblad

GRONDTIPES

  • Die verhoudings sand-, slik- en kleipartikels in die grond bepaal grond tekstuur, wat dan breedweg in drie hooftipes verdeel word kan nl. sand-, leem- en kleigrond.

  • Die volgende definisies kan gebruik word om elke algemene grondtipe te klassifiseer:

    • sand : grond materiaal wat 85% of meer sand, 0-10% klei en 0-15% slik besit. Die som van klei en slik moet nie 15% oorskry nie.
    • leem : grond materiaal wat 7-27% klei, 28-50% slik en < 52% sand besit.
    • klei : grond materiaal wat 40% of meer klei, < 45% sand en < 40% slik besit.

Volgende bladsy

1 | 2 | 3 | 4 | 5

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Gewasregistrasies | Verspreiders | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard 2005-2006 | Vrywaring