Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Gewas Etikette
          Verspreiders
          Skakel Ons
          Tuisblad

 

Plantparasitiese aalwurms veroorsaak wêreldwyd 'n geraamde verlies van meer as VSA $35 biljoen in landbou en meer as VSA $200 miljoen in Suid-Afrika.

Bestaande aalwurmdoders is effektief, maar is sistemies en vereis dus streng onthoudingsperiodes.

 

HOE BEÏNVLOED HULLE PLANTE?

 

Plantparasitiese aalwurms voed op die wortelstelsels en ondergrondse strukture, soos knolle, bolle en wortelstokke, van plante. Hulle voed deur die plantsel wande te deurboor met hul stilet en dan voedingstowwe te onttrek deur 'n pompaksie tot in hul ingewande.

Dit kan oop wonde op die plant veroorsaak, wat die plant blootstel aan ander patogene soos swamme. Hulle kan ook vaatbundel skade veroorsaak, wat die vervoer van water en voedingstowwe na die plant sal benadeel.

Volgende bladsy

1 | 2 | 3 | 4

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Gewasregistrasies | Verspreiders | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard 2005-2006 | Vrywaring