Aalwurms is klein silindervormige wurms en in die meeste gevalle mikroskopies klein. Hulle is akwatiele diere wat voorkom in oseane en seë, varswater liggame, liggaamsvloeistowwe en van kardinale belang vir landbou, in die film water rondom grondpartikels en in plante. |