Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Gewas Etikette
          Verspreiders
          Skakel Ons
          Tuisblad

ONTDEKKING

 

Prof. Rodrigo Rodriguez-Kabana is 'n vooraanstaande professor in Nematologie aan die Auburn Universiteit, Alabama, VSA. Hy was

die vise-voorsitter van die komitee wat die Montreal Protokol, 'n liggaam wat fokus op die verwydering van produkte wat die osoonlaag vernietig, implementeer. Hierdie chemikalieë sluit metielbromide in wat wydverspreid in die VSA gebruik word as grondberoker.

 

Met die beplande uitfasering van metielbromide deur die Omgewingsbeskermingsagentskap (EPA), is Professor Kabana gemotiveer om alternatiewe vir grond aalwurm- en swambeheer te vind.

 

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Gewasregistrasies | Verspreiders | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard 2005-2006 | Vrywaring